Moeder Hart se Tuintjie

Stephanie se trek na dorphuisie vanuit hul familie huis, vir 42 jaar, was vir haar ’n groot aanpassing. Die nuwe tuintjie het dit bietjie makliker gemaak. Sy is soos alle afgetredenis baie lief vir haar meerjarige blom bedding voor die sitkamer venster.