Where the Sheep Graze

Veronica en Kruger van der Merwe se splinternuwe huis in Clearwater Flyfishing Estate se nuwe tuin-ontwerp moes pas by die moderne industriele plaas argitektuur van die huis. Veronica se 3 potte was ’n gegewe fokuspunt in die verste hoek van die tuin.