French Charm in Moreletta

Nic en Karin was gedetermineerd om ’n stukkie van die suide van Frankryk se landelike sharme in hul eie agterplaas te kan geniet. Ons het vir hulle ’n 1,4 m bedding 20m lank langs hul oostelike grensmuur in die plaveisel uitgekap en in ’n lushof omskep.