Maxine’s Garden

Maxine het ‘n pragtige tuin laat installeer in die negentigs. 2016 het ons haar gehelp om dit in ‘n tydlose, klassieke tuin te verander.